top of page
logo 2026-a.png

Om te dien met die liefde van Christus sodat mense hier 'n tuiste kan vind

Eredienstye

Sondae 09:00

​

Kategese (tydens skoolkwartale, soos op die kalender)

Tydens erediens â€‹

​

Hemelvaartsdiens

18:00 (datum en plek soos op die kalender)

​

Paasdiens: 

Goeievrydag om 08:00

​

Geloftedagdiens:

NG Waterberg om 08:00

​

Kersdagdiens:

25 Desember om 08:00

​

(NB: Volg altyd die elektroniese kalender vir enige veranderinge)

​

Kalender

Weekprogram

Indien u enige foute of probleme het met/op die webwerf, stuur asseblief 'n e-pos aan die webmeester. Kliek op die ikoon hier onder.

 © NG Nylstroom-Oos
bottom of page