top of page

Afkondigings

Vir web afkondigings.jpg

Vorige afkondigings kan gelees word wanneer jy die nuusbrief oopmaak.

Afkondigings:

Die afkondigings word weekliks saamgestel. Sou u graag iets wil plaas, moet u dit asb voor Donderdag 10:00 by die Kerkkantoor inhandig. Die plasing van u afkondiging is nie gewaarborg nie en die besluit berus by die Kantoorbestuurder wanneer ‘n versoek gerig word.

NB: Geen advertensies vir besighede, privaat aangeleenthede ens wat nie betrekking op die gemeente het nie, sal in die afkondigings geplaas word nie.

Skrywes

Na aanleiding van die media berigte oor Die Strand gemeente se sewe punte van beswaar teen die NG kerk, en die antwoord aan hulle vanaf die Ring van Somerset-Wes, plaas ons die skrywes hier. Die kerkraad van NG Nylstroom-Oos volstaan ook met die antwoord van die Ring van Somerset-Wes.

Ringskommissie antwoord Die Strand

Reaksie op die 7 punte van beswaar van Die Strand gemeente

bottom of page