top of page

Die gemeente se bankbesonderhede:

NG Kerk Nylstroom-Oos

FNB Modimolle

Tak: 260 247

Rek no: 6242 806 4414

Tipe: Lopend

Bankbesonderhede

Klub Helpmekaar se bankbesonderhede:

Klub Helpmekaar

FNB  Modimolle

Tak: 260 247

Rek no: 62026426438

Tipe: Tjek/Lopend

Ander opsies vir betalings aan die gemeente:

- Daar is 'n kaartmasjien beskikbaar by die kantoor of
- deur 'n skakel na Yoco (jy gaan jou bankkaart benodig, maar die inligting word nie gestoor nie, so elke keer moet al die inligting weer ingevoer word (kliek op die blou Yoco logo hier onder) of
- met SnapScan. Laai die toepassing op jou foon af, registreer, voeg jou bankkaartbesonderhede by, skandeer die QR kode en maak 'n betaling. Hier word jou bankkaartbesonderhede gestoor sodat dit nie elke keer hoef ingvoer te word nie.

yoco-logo-777A8E739A-seeklogo.com.png

Jy gaan jou bankkaart besonderhede benodig. Kliek op die skakel (logo hier bo). Jy sal geneem word na 'n bladsy waar betalings veilig gedoen kan word. Die aanlyn platform gebruik 3D veiligheidsverifikasie - jy sal steeds 'n OTP van jou bank ontvang as deel van die betalingsproses.

Watter kaarte word aanvaar?

Alle Visa en Master kaarte wat 3D veilig geaktiveer is, ingesluit internasionale bankkaarte.

QR code.jpg

Laai die Snapscan toepassing op jou foon af.

Registreer deur jou besonderhede te verskaf

Laai die bankkaart/e van jou keuse op in die toepassing

Skandeer die QR kode hiernaas in die toepassing deur van die kamera ikoon in die toepassing gebruik te maak en maak 'n betaling na die gemeente.

Betalings kan ook deur jou bank se webwerf gedoen word. Lees verder.

Kies jou bank hieronder en dit sal jou neem na die betrokke bank se webwerf.

 

U kan, waar bankbesonderhede verskaf word, dit direk in die organisasie se rekening inbetaal of alternatiewelik aan die gemeente oorbetaal en ons sal sorg dat ons dit oorbetaal.

Indien u die betaling na die gemeente doen, verskaf asb u voorletters en van en aan watter aksie/organisasie u die bydrae maak.

Voorbeeld: SF Kruger/Huis Kiepersol.

U kan ook die volgende afkortings gebruik na die voorletters en van indien daar nie genoeg spasie toegelaat word deur u bank vir die volle verwysing nie:

 

Woord en Brood = WB                                 Klub Helpmekaar = KHM

Huis Kiepersol = HK                                    Sonstraal Skool - SS

Bydraes:

Maandelikse bydraes, spesiale bydraes, donasies ens kan op verskeie maniere betaal word:

- Gooi dit Sondae in die kollektesakkies

- Bring dit na die kantoor

- Daar is 'n posbus by die hoofhek waarin u dit kan gooi

- Kaartbetaling in die kantoor of met

- EFT (skakels na banke net hier onder)

Belangrik: Alle sorg is geneem om te verseker dat die skakels na die banke se webwerwe korrek is en nie dalk herlei is deur skelms nie maar die uiteindelike verantwoordelikheid om te verseker dat u op die regte webwerf inteken, berus by u.

FNB.jpg
Capitec.jpg
Nedbank.jpg
standard_bank_logo.png
ABSA.png
African Bank.jpg
bottom of page