top of page

Selfoontoepassings:

Youversion.jpg

The Bible App - YouVersion.

Beskikbaar vir Android en iOS.

(Logo hiernaas is 'n webskakel vir meer inligting).

Bible App for kids.jpg
Kerkmusiek.jpg

YouVersion Bible App for kids

'n Interaktiewe toepassing vir kleiner kinders.

Beskikbaar vir Android en iOS.

(Logo hiernaas is 'n webskakel vir meer inligting).

​

Kerkmusiek ('n Bybel-Media produk)

'n Toepassing met al die liedboekliedere (sommige met 'n vers se begeleiding), Formuliere en Belydenisskrifte en sommige Flam liedere. 

Beskikbaar vir Android en iOS.

(Logo hiernaas is 'n webskakel vir meer inligting. Kliek ook op Bybel-Media se skakel bo links).

kerkbode.jpeg

Die Kerkbode is elektronies beskikbaar vir Android en Apple,

(Logo hiernaas is 'n webskakel vir meer inligting oor die toepassing).

bottom of page