top of page
FEES A3 Nuut.png
Kliek op die radio vir Waterberg Stereo se webblad
Aanwysings na ons terrein
Google Map
Vir legkaart.png
Week-1.png
Week-2.png
Ons gebou is hierdie jaar 50 jaar in gebruik.
Ons is bevoorreg om so lank reeds 'n plek van samekoms te hê.
Met 'n legkaart 'bou' ons weer die gebou vir die volgende 50 jaar.
Teetuin
Boeresport.jpg
Vleispryse vir afkondigings-1.png
Vleispryse
Kerk Tereinplan5-1.png
Terreinplan
Waarom fees

Wat doen ons met die fondse wat ons in met die fees?

Ons groot droom is om alles wat ons wins maak met die fees te kan uitdeel!

​

Maar helaas, tot ons daar kom word die fondse aangewend om tekorte op die begroting te laat klop, 'n iets nodig ekstra hier en daar te doen en dan die lekker deel... ons seën weer ander! Na die fees word 'n berekening gemaak en dan, met kerkraadsgoedkeuring, word 10% van ons wins geskenk aan verdienstelike organisasies.

Deur die jaar dra die gemeente ook ruim by tot verskeie, tot onder andere, organisasies in die gemeenskap, die Bybelgenootskap van SA en Michelle Potgieter wat in die Oekraïne 'n bediening het. Die inkomste van die fees maak dit dus vir ons ook moontlik om voort te gaan hiermee.

bottom of page