top of page

POPI Wetgewing

Inligting sal op hierdie bladsy bygewerk word soos ons dit afhandel

POPI Toestemmingsvorm
Deur hierdie vorm in te vul gee u die gemeente toestemming om u inligting te stoor en vir gemeentelikse sake te gebruik

Die gemeente se POPI handleiding sal binnekort beskikbaar wees en hier geplaas word.

BESWAAR TEEN VERWERKING VAN PERSOONLIKE INLIGTING INGEVOLGE ARTIKEL 11(3) VAN DIE WET OP BESKERMING VAN PERSOONLIKE INLIGTING, 2013 (WET NO. 4 VAN 2013)

REGULASIES OP DIE BESKERMING VAN PERSOONLIKE INLIGTING, 2018 (Regulasie 2)

Let wel: Beëdigde verklarings of ander dokumentêre getuienis soos van toepassing ter stawing van die beswaar kan aangeheg word.

VERSOEK OM REGSTELLING OF SKRAPPING VAN PERSOONLIKE INLIGTING OF VERNIETIGING OF SKRAPPING VAN REKORD VAN PERSOONLIKE INLIGTING INGEVOLGE ARTIKEL 24(1) VAN DIE WET OP BESKERMING VAN PERSOONLIKE INLIGTING, 2013 (WET NO. 4 VAN 2013)

REGULASIES OP DIE BESKERMING VAN PERSOONLIKE INLIGTING, 2018 (Regulasie 3)
Let wel: Beëdigde verklarings of ander dokumentêre getuienis soos van toepassing ter stawing van die beswaar kan aangeheg word.

AANSOEK OM DIE UITREIKING VAN GEDRAGSKODE INGEVOLGE ARTIKEL 61(1)(b) VAN DIE WET OP BESKERMING VAN PERSOONLIKE INLIGTING, 2013 (WET NO. 4 VAN 2013)

REGULASIES OP DIE BESKERMING VAN PERSOONLIKE INLIGTING, 2018 (Regulasie 5)

AANSOEK OM DIE TOESTEMMING VAN ‘N DATASUBJEK VIR DIE VERWERKING VAN PERSOONLIKE INLIGTING VIR DIE DOEL VAN DIREKTE BEMARKING INGEVOLGE ARTIKEL 69(2) VAN DIE WET OP BESKERMING VAN PERSOONLIKE INLIGTING, 2013 (WET NO. 4 VAN 2013)

REGULASIES OP DIE BESKERMING VAN PERSOONLIKE INLIGTING, 2018 (Regulasie 6)
 

bottom of page